Stap 1: Laai die aansoekvorm af en voltooi volledig

Laai vorm af

Stap 2: E-pos alle dokumentasie na registration@ceciliavanwijk.co.za

E-pos asb bostaande aansoekvorm vorm asook onderstaande dokumentasie deur na registration@ceciliavanwijk.co.za

  • Checkmark IconBostaande aansoekvorm
  • Checkmark IconGeboorte sertifikaat van kind
  • Checkmark IconID Dokument van albei ouers
  • Checkmark IconAfskrif van mediese fonds kaartjie
  • Checkmark IconVorderings verslag van vorige/huide skool (indien geldig)
  • Checkmark IconSkeibrief (indien geldig)
  • Checkmark IconHofbevel (indien geldig)

Stap 3: Ons gee terugvoer aan U so spoedig moontlik.