images
4-5 Jaar

Eendjieklas

Sien ons vereistes

In die klassie bied ons 'n liefdevolle, veilige omgewing en die vryheid om te kan leer. Klim-en-klouter, op ons tone loop, op een been spring, balanseer en leer ons hoe ons lyfies kan beweeg. Hier leer hul om takies op hul eie aan te pak. Ons is selfstandig tydens badkamer roetine, trots op ons werk, wat ons doen en neem verantwoordelikheid vir ons aksies.

Sosiale en emosionele teikens:

  • Ons kan deel met ander.
  • Gretig om te help.
  • Om reëls te volg begin ons verstaan.
  • Ons hou van saam ander speel.