In die Perdjieklas skep ons 'n huislike en liefdevolle omgewing waar elke kleuter die geleentheid kry om optimaal te ontwikkel.
Sien meerIn die Vissieklas leer ons om bietjie meer onafhanklik te word. Ons leer ook hoe om dinge vir onsself te probeer doen.
Sien meerIn die Eendjieklas speel ons tot ons harte rus. Ons leer om met vriende te sosialiseer, speelgoed te deel en self probleme op te los.
Sien meer