Ons bied ‘n voldag program aan vir 3 maande tot Graad R. Skool ure: 07:00 – 17:30
Ons bied ‘n halfdag program aan vir 3 maande tot Graad R. Skool ure: 07:00 – 14:00
Sedert 1960
Vir meer as 60 jaar bied die Wijkie Bytjies gehalte onderwys en versorging. Ervare, goed gekwalifiseerde en toegewyde personeel sien met liefde om na die kleuters in 'n kindervriendelike omgewing met groot boomryke, moderne speelareas en goeie sekuriteit. Ons streef daarna om elke kleuter met liefde te ondersteun en te lei in die proses tot skoolgereedmaking. Die vormingsjare by die Wijkie Bytjies is 'n onvergeetlike ervaring.
Leer meerBy die Wijkie Bytjies streef ons daarna om elke leerder met liefde te ondersteun en te lei in die proses tot skool-gereedmaking. Die vormingsjare by die Wijkies is onvergeetlike ervarings en dit sal by die kleuter bly. Voornemende ouers is welkom om enige dag in te loer vir meer inligting om meer van die skool uit te vind.
Aansoekvorm