• Treintjieklas

    3-4 Jaar

    In die Treintjieklas is elkeen uniek. ‘n Liefdevolle, veilige omgewing en die vryheid om te leer is wat die Treintjiklas bied. Klim-en-klouter, op ons tone loop, op een been spring en balanseer, leer ons hoe ons lyfies kan beweeg.  Elke Treintjieklas begin om takies op hul eie aan te pak. Ons is selfstandig tydens toilet roetine, trots op ons werk en wat ons doen en neem verantwoordelikheid vir ons aksies.

  • Social & Emotional Targets:
    • We can share with others.
    • Always eager to help.
    • Playing by the rules becomes a concept we are starting to understand.
    • We love playing make-believe games.
    • Imitating others, especially our favourite characters.
    • Mostly we are able to control our urges.
    • We love to join other in play.
  • Benodig Bietjie Meer Inligting?