• Kiepieklas

    2-3 Jaar
    • In die Kiepieklas leer ons om ‘n bietjie meer selfstandig te word. Ons leer ook hoe om dinge vir onsself te probeer doen.
    • Ons leer van deel en jou beurt afwag, dankie en asseblief sê en algemene goeie maniere.
    • Sleeping, eating, toiler routine and outdoor play are part of the day by routine which the children are exposed to.
    • Toddlers feel secure and safe knowing what happens next.
    • Gedurende klastyd kry ons die geleentheid om met opvoedkundige speelgoed te speel wat ons vingers, hande en skouerstjies sterk maak en help om te ontwikkel.
    • Ons speel en lag en word vuil, terwyl ons die wêreld ontdek, beleeg en geniet.
    • Kleuters word aangemoedig, geprys en gehelp om die regte keuse te maak en te groei tot die jong kleuter wat hy / sy kan wees. 
    • Elke kind KAN!
  • Benodig Bietjie Meer Inligting?