• Eendjieklas

    Graad RR

    In die Eendjieklas speel ons baie hard na hartelus. Deur te speel leer ons om met ons maatjies te sosialiseer en om speelgoed te deel en probleempies self op te los. Leer vind op ‘n informele wyse plaas en so speel-speel bemeester ons al  die nodige vaardighede vir Graad R.

  • Social & Emotional Targets:
    • It becomes easier to play constructively and to share with my peers while at play.
    • To stand up for myself.
    • To have more than one friend.
    • No separation anxiety.
    • To take responsibility for my own possessions.
    • To play in a group and to follow the rules.
    • Self-confident.
    • Good table manners.
    • General good manner: to greet, say "please" and "thank you" spontaneously.
    • Independence during toilet routine.
  • Benodig Bietjie Meer Inligting?