Icon of a Sun

Voldag

Ons bied ‘n voldag program aan vir 18 maande tot Graad R. Skool ure: 07:00 – 17:30

Icon of a hald Moon

Halfdag

Ons bied ‘n halfdag program aan vir 18 maande tot Graad R. Skool ure: 07:00 – 14:00

Meer oor ons

Welkom By Die Wijkie Bytjies

Die Wijkie-Bytjies voorsien al vir meer as sestig jaar ‘n tuiste vir Nelspruit se peuters en kleuters, daarop is ons trots om ‘n skool van gehalte te wees. Ervare, goed-gekwalifiseerde en toegewyde onderrig. Sien ons met liefde om na die leerders, in ‘n kindervriendelike omgewing met ‘n lieflike groot boomryke en modern speel area met goeie sekuriteit wat ons bied.

Leer meer
Ons klasse

Ons speel saam om saam te groei

Die Wijkie Bytjies kan ongeveer 120 kleuters akkommodeer. Ons klassies is klein en nie oorvol nie, sodat ons optimale ontwikkeling kan verseker in elke ouderdomsgroep. Ons graad R leerders volg die KABV-kurrikulum (KABV) en die jonger eweknieë volg die Nasionale Kurrikulumraamwerk wat gebaseer is op die 6 ELDAS unieke kinderontwikkeling areas.

Perdjie klas

In die Perdjie klas skep ons 'n huislike en liefdevolle omgewing waar elke kleuter die geleentheid kry om optimaal te ontwikkel.

Sien meer
12-24 Maande

Vissie klas

In die Vissie klas leer ons om bietjie meer onafhanklik te word. Ons leer ook hoe om dinge vir onsself te probeer doen.

Sien meer
2-3 Jaar

Panda klas

In die Panda klas is almal uniek. Dit is 'n liefdevolle, veilige omgewing en die vryheid om te leer is wat hierdie klas bied.

Sien meer
3-4 Jaar

Eendjie klas

In die Eendjie klas speel ons tot ons harte rus. Ons leer om met vriende te sosialiseer, speelgoed te deel en self probleme op te los.

Sien meer
4-5 Jaar

Graad R

Hierdie is 'n belangrike jaar wanneer ons gereed maak vir Graad 1. Elke leerder se sterkpunte en behoeftes word erken en op ‘n individuele manier ontdek.

Sien meer
Aansoekvorm

Dit is vinnig en maklik

By die Wijkie Bytjies streef ons daarna om elke leerder met liefde te ondersteun en te lei in die proses tot skool-gereedmaking. Die vormings jare by die Wijkies is onvergeetlike ervarings en dit sal by die kleuter bly. Voornemende ouers is welkom om enige dag in te loer vir meer inligting om die skool meer te leer!

Aansoekvorm
images
Gelukkige ouers

Moenie net ons woord daarvoor aanvaar nie

images

Audrey De Villiers

Wonderlike skooltjie met pragtige onderwysers! Sal hulle enige tyd aanbeveel!

images

Michiel Jansen

Baie trots op ons hardwerkende dogter. Die skool lyk goed en bou steeds Voort. Puik personeel. Hou die blink kant bo!

images

Isador Grobler

Fantastiese Christelike skool met wonderlike onderwysers en personeel. Alles is vriendelik en kinders leer goeie waardes.

images

Johan Kok

Daar word goed na die skool omgesien en hulle is 'n trots op wat gedoen word. Alles is goed georganiseer en personeel is professioneel. Dis een van die beste opsies in Nelspruit.

Trots deel van SAVF